Afrikaans Rap
  • Home
  • Die Huis
  • Videos
  • Contact Us
  • About Us
  • Privacy Policy
  • App
Afrikaans Rap
  • Home
  • Die Huis
  • Videos
  • Contact Us
  • About Us
  • Privacy Policy
  • App

© 2025 Afrikaans Rap. Created for free using WordPress and Kubio

Page Views: 577

Its Aisha Babez

Singer
Songwriter
Awardwinning
WC❤🇿🇦
Welcome to My YouTube Channel

Its Aisha Babez
Agt (8) jaar terug was ek in 'n baie groot ongeluk saam met my broer en my twee niggies. Ek het 'n rug besering en kop besering opgedoen. My lip was middeldeur en ek het my pelvis gebreek. Ek het Post-traumatiese amnesie opgedoen. Daar was 'n moontlikheid dat ek nooit weer sou kon reg loop nie. Daar was ook 'n moontlikheid dat ek nie sal babas kry nie, want ek sou heeltyd miskraam.

Ek moes vir 6 weke in die hospitaal lê op my rug met n kateter in. Ek kon nie beweeg nie. Die hospitaal was hel en dit was klaar sleg omdat ek niks vir myself kon doen nie en ek was sleg behandel ook. Musiek was letterlik al ding wat my gehelp het deur alles. 

Ek was in matriek daardie tyd en ek het my Junie maand eksamen gemis, iets waarna ek baie uitgesien het want ek was regtig gereed vir goed slaag. My matriekafskeid was ook om die draai en ons het nie eers geweet of ek reg gaan wees teen daardie tyd nie maar my ma en broer het my matriek  rok en skoene gaan uitkies sonder my.

Ek het letterlik elke week van my hospitaal dae posts op facebook gemaak met n mooi verse om myself te bemoedig. Ek het vordering gemaak en kon op 3 weke huis toe kom maar kon nog nie loop nie. My Ma was so bekommerd omdat my voete altyd koud was asof daar nie lewe in dit was nie.
8 Jaar later en my voete is nou nogsteeds yskoud. 

Die physio was eenkeer hier en my laat loop en sy was in skok want volgens haar loop ek asof my pelvis nog nooit gebreek was nie. 
My pelvis het baie mooi aangegroei maar ek sal vir die res van my lewe altyd pyne kry as dit koud is en as ek baie beweeg.

Ongelukkig sterf sommige mense van pelviese beserings in n ongeluk, en dié wat oorleef, ly dikwels aan die volgende langtermyn-effekte:
-Chroniese pyn
-Lae rugpyn
-Moeilikheid om sekere aktiwiteite uit te voer
-Seksuele disfunksie

My lip was aanmekaar gewerk en het 'n knop en 'n litteken aan die binnekant. Dit vat baie van my selfvertroue weg en my laat skaam voel oor myself maar ek het geleer om saam met dit te leef.

'n Paar jaar terug het ek weer vir X-strale gegaan en toe sê die dokters:
"Jy kan babas hê, maar dit moet deur 'n keisersnit wees." 
Ek dink dit was die beste dag van my lewe, want dis nie wat die dokters daardie tyd gesê het nie. 

Ek is nog elke dag in pyn maar ek steek dit maar net baie mooi weg en drink baie pynpille. 

Ek post nie die video vir jou simpatie nie. Die storie gaan oor hoe amazing my God is en hoe sterk Hy my gemaak het.🕊♥️ Ek sou nie hier gewees het vandag nie as dit nie nie vir my God was nie!

Dit was Sy Hand. Sy Hand Alleen.
#AliveByGrace

SongCredit: Elwira Standili Music
short Cover❤

unreleased❤

Skut my lyf vir jou❤

💃🏼❤

❤💃🏼

ligte Skudjies,😏❤💃🏼

ligte Skutjies❤💃🏼

1Million Views on "My baby & By My"❤💃🏼

Opdaag👑❤
Load More… Subscribe
Page Views: 577
Afrikaans Rap

“Alle musiek op hierdie webwerf is nie deur ons beskikbare nie, en ons het nie die kopieregte op die liedjies nie. Ons het dit eenvoudig op hierdie platform beskikbaar gestel om dit makliker vir almal te maak om na die musiek te luister. Alle regte op die musiek, lirieke, en ander verwante inhoud bly besit deur die oorspronklike kunstenaars en kopiereg-eienaars. Indien jy enige eise of bekommernisse het oor die kopieregte, kontak ons gerus.”
Dit is altyd goeie praktyk om jou gebruikers op die regte manier in te lig oor kopiereg, en om enige eise wat jy mag ontvang te respekteer.

@2025 Afrikaans Rap. Created By Jacobs Inc.

© 2025 Afrikaans Rap. Created for free using WordPress and Kubio

Events

Testimonials

  • Magdalena Battle

“Kom ons ondersteun ons plaaslike rappers en kunstenaars! Deur hul musiek te luister, hul werk te deel, en hul optredes by te woon, help ons om die Afrikaanse rapbedryf te laat groei en bloei. Laat ons saam werk om die kultuur te vier en die volgende generasie van talent te bemagtig. Steun die rapbedryf en maak die stem van ons kunstenaars sterker!”
Dit sal help om ‘n gemeenskap van mense te bou wat saam die rapbedryf ondersteun en groei.