Afrikaans Rap
  • Home
  • Die Huis
  • Videos
  • Contact Us
  • About Us
  • Privacy Policy
  • App
Afrikaans Rap
  • Home
  • Die Huis
  • Videos
  • Contact Us
  • About Us
  • Privacy Policy
  • App

© 2025 Afrikaans Rap. Created for free using WordPress and Kubio

Page Views: 7,559

Aidam-John & Lil' Willy

Dit is die Amptelik Youtube Kanaal van die gewilde Afrikaanse Kunstenaars Aidam-John & Lil' Willy, beter bekend as die Hoofseuns Van Afrikaans of StayViral. Hulle maak musiek vir almal en spesialiseer in Afrikaanse R&B.

Subscribe en aktiveer die klokkie na hierdie Kanaal om ophoogte gehou te word met al hulle nuwe vrystellings.

Die Manne maak Afrikaans Musiek lekker!

#StayViralVirJou

•Bookings and enquiries: [email protected]

Aidam-John & Lil' Willy
Hier is Aidam-John & Lil' Willy se nuutste offering genaamd "My Pa se Trots" 👨‍🍼

Beskikbaar op alle platforms 🔥

Volg ons op sosiale media asseblief 🤳
Facebook: https://www.facebook.com/AjWillyDuo/​
Instagram: https://www.instagram.com/aidamjohn_l​...
Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly

#StayViral
Aidam-John & Lil' Willy – My Pa se Trots (Official Audio)
Hier is Aidam-John se nuutste offering genaamd Die Wind 🍂🍂

Beskikbaar op alle platforms 🔥

Volg ons op sosiale media asseblief 🤳
Facebook: https://www.facebook.com/AjWillyDuo/​
Instagram: https://www.instagram.com/aidamjohn_l​...
Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly

#StayViral
Aidam-John – Die Wind (Official Audio)
Om jouself oor te gee aan iemand is een van die mees angstige dinge wat jy kan doen. Omdat hierdie gebaar beteken jy jouself oop maak vir seerkry. In daardie oomblik kan jy net hoop dat die persoon wat jy gekies het se intenties skoon is. ❤️

Hier is Aidam-John en Talitha se nuutste offering genaamd Ek Is Joune 💑

Beskikbaar op alle platforms 🔥

Volg ons op sosiale media asseblief 🤳
Facebook: https://www.facebook.com/AjWillyDuo/​
Instagram: https://www.instagram.com/aidamjohn_l​...
Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly

#StayViral
Aidam-John x Talitha Luiters – Ek is Joune (Official Audio)
Ware liefde bestaan nog ❤️

Hier is Aidam-John - Ware Liefde ❤️🙏

Beskikbaar op alle platforms...

Volg ons op sosiale media asseblief 🤳
Facebook: https://www.facebook.com/AjWillyDuo/​
Instagram: https://www.instagram.com/aidamjohn_l​...
Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly

#StayViral
Aidam-John – Ware Liefde (Official Audio)
Somtyds eindig ons op met iemand wat nie altyd ons rug het as ons nie in die omtes is nie. Ons het 'n liedjie geproduseer wat hierdie situasie aanspreek 🥺💔

Die is Aidam-John & Lil'Willy- Dom Gemaak (Burn Remix) 🔥🔥🔥

Lirieke:
Jy kan maar hoeveel shein hauls doen 
Ek het jou ware klere gesien 
En dis alles behalwe mooi
En die mooiste van alles is
Die prentjie wat jy van jouself skep
Van my van ons twee saam
Ek gaan nie meer toelaat dat dit my
My liefdeslewe se I.D foto wees nie
Nah ek weier dit

Soos die wet van die land 
Is jy in my brein
Jy wil speel met hart
Jy verneder my
Ek wil volg waar jy gaan
Ma ek verloor
Elke keer bly ek verloor
In my gesig 
Jy's lief!
Maar agter my is ek siek vervelig 
Is ek lentegeur
Ek moeg van elke keer so dom gemaak word
As ek my by val

Jy wil net die wedstryd speel as ons agterloop
Jy wil net vir my baklei as jy die einde sien aankom
En eks dom genoeg om net saam te speel
(ek is so dom genoeg om net saam te speel)
Ek is nou moeg van al die vorentoe agtertoe
Ek is warm, jy is koud
Eks bereid
Jy kies om jou lewe te geniet want jy is jonk
Waar staan ons met mekaar?

'n Meester manipuleerder jy kan vir Slim Jan selfs dom maak
Jy's die Eva geslag se grootste Anakonda
Hoe jy almal teen aan my draai (my draai)
Is indrukwekkend jy's kwaai (jy's kwaai)
Ek hoop jy voel goed oor jouself 
Want jy laat lyk vir my soos 'n gaai ('n gaai)
Elke keer as ek weg wil stap
Dreig jy my en sê jy gaan jou eie lewe vat
Doen jou ding ma ek't genoeg gehad
So kry dit in jou kop in dat
Dat ek is klaar met jou

Soveel lede, soveel dae
Word ek dom gemaak

Jy wil net die wedstryd speel as ons agterloop
Jy wil net vir my baklei as jy die einde sien aankom
En eks dom genoeg om net saam te speel
(ek is so dom genoeg om net saam te speel)
Ek is nou moeg van al die vorentoe agtertoe
Ek is warm, jy is koud
Eks bereid
Jy kies om jou lewe te geniet want jy is jonk
Waar staan ons mekaar ?
Mekaar ah ah ah ah ah nah no
Stay Viral Baby

Volg ons op sosiale media asseblief 🤳
Facebook: https://www.facebook.com/AjWillyDuo/​
Instagram: https://www.instagram.com/aidamjohn_l​...
Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly

#StayViral
Aidam-John & Lil' Willy – Dom Gemaak (Official Video)
Die Amptelike bekendstelling van Aidam-John & Lil' Willy se Alter ego STAY VIRAL 🔥😮‍💨

(Lyrics)
Water Nat 
Dis water wat nou spat (ai, ai, ai)
Goue medalje swemmer in jou baan (ai, ai, ai)
Hand op jou skouer
Dinge wat loop
Want jy weet wat ons moet doen (doen nah)
Want dit is water nat
Dis water wat nou spat (ai, ai, ai)

Hoeveel ure is in 'n dag ? 24
Hoeveel ure soek hond sy kos ? 24
Kan aan haar vat van sy gaan my toelaat (ja)
Warm gevry en ek koel af (yeah)
Sy sê sy smaak my van solank af
Vingers in haar mond terwyl ek haar byt
Sy like hoe ek dink yeah
Kyk my in die oë terwyl jy dit suig
Ek like hoe jy dink yeah 
Sweet tap en die sweet tap
En my handprint op haar sitvlak
Sy was so nat van soenat
Ek is so hard
Jou lewe is beter met my binne jou (ah ha)
Yeah doen dit so lekker sy vergeet hoe'm te vry 
Sukkel om haar bene stil te kry
Ek moet haar smeek om stil te bly huh
Sy kan nie sy kan nie sy kan nie
En daar kom sy (ouch)

Water Nat 
Dis water wat nou spat (ai, ai, ai)
Goue medalje swemmer in jou baan (ai, ai, ai)
Hand op jou skouer
Dinge wat loop
Want jy weet wat ons moet doen (doen nah)
Want dit is water nat
Dis water wat nou spat (ai, ai, ai)

Jy kan my einge iets vra
Maar moenie my vra of dit in is nie
Dis nie shoprite se till nie 
Moenie my vra van plastiek nie
Ek doen dit beter as Ricky
Jy doen dit beter as Nicky
Jou oë is diep in jou kop in 
Ooh ekke mors met jou visie
Haar tong, Haar tong  
My tong
Hier op my bors
Hie joh, gee nog 
Sy like as ek haar sê 
Wat sy moet doen (doen)
Issie my verjaarsdag nie, maar ekke eet net koek vandag
Ek sit dit in haar maag
Ek laat buk, ek laat haar kom
Ek laat haar water spat
Ek is opppad om te kom (yeah)
Sy sê binne my mond

Water Nat 
Dis water wat nou spat (ai, ai, ai)
Goue medalje swemmer in jou baan (ai, ai, ai)
Hand op jou skouer
Dinge wat loop
Want jy weet wat ons moet doen (doen nah)
Want dit is water nat
Dis water wat nou spat (ai, ai, ai)

Volg ons op sosiale media asseblief 🤳
Facebook: https://www.facebook.com/AjWillyDuo/​
Instagram: https://www.instagram.com/aidamjohn_l​...
Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly

#StayViral
Aidam-John & Lil' Willy – Water Nat (Official Audio)
Vanaf oukie en meisie na verloofdes en uiteindelik man en vrou 👰🏽‍♀️🤵🏾‍♂️

Hier volg Aidam-John & Lil' Willy - Twee Harte ❤️❤️😚

Senuweeagtig is ek vandag
Vriende probeer moet in my praat

Vandag begin ons met verewig
Ringe word gedeel twee harte word een
Fenomenaal lyk jy vandag
Dit laat my voel dat verewig 
Ewig is te kort
Dit is te kort 
Dit laat my voel dat verewig 
Ewig is te kort

Iemand klop aan die deur
Is my beste bra
Hy vra is ek alright
Ek sê " ek kan nie asem haal"
Hy sê "Asem in"
Toe asem ek uit
"Vandag is julle dag, glo my alles is okay"
Hy sê hy is trots op my
En hy maak my das stryd
"Jy moet jou compose mybroe, doen dit vir jou bruid"
Hy maak 'n onsmaaklike grap
Almal weet mos hoe's hy
Hy vra my is ek reg 
Van dit is daai tyd 

Vandag begin ons met verewig (yeah)
Ringe word gedeel twee harte word een
Fenomenaal lyk jy vandag
Dit laat my voel dat verewig 
Ewig is te kort
Dit is te kort 
Dit laat my voel dat verewig 
Ewig is te kort

Almal staan op 
Haar pa bring haar in
Hier kom my skat
My oë's glad sop nat
Knop in my keël
En haar pa gee haar af
Hy sê vir my 
"Seun jy beskerm haar van vandag af"
Ek sê "Ja my oom ekke doen dit somme lag lag"
En ek sê vir haar "damn jy lyk pragtig"
Die gemeente sit en luister nou aandagtig
Terwyl ek sê

Vandag begin ons met verewig (begin ons met ons lewe)
Ringe word gedeel (ringe word gegee)
Twee harte word een (ek wil met jou wees)
Fenomenaal (oooh)
Lyk jy vandag (lyk jy vandag)
Dit laat my voel dat verewig 
Ewig is te kort
Dit is te kort 
Van dit laat my voel dat, voel dat
Jy's wat ek nodig het

Volg ons op sosiale media asseblief 🤳
Facebook: https://www.facebook.com/AjWillyDuo/​
Instagram: https://www.instagram.com/aidamjohn_l​...
Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly

#StayViral
Aidam-John & Lil' Willy – Twee Harte (Official Audio)
Ouma se kind bring hulde aan sy vrou van staal ❤️

Hier is Aidam-John - Vrou van Staal se lirieke 

Hoe gaan 'n hart verstaan dat dit is welgedaan
Hoe gaan 'n hart verstaan dat dit is God se plan ?
Hoe gaan 'n verstaan dat die is die laaste keer dat ek jou in my arms hou

Wat is die huis sonder my ouma ? 
Sonder die woorde wat sy praat 
Sonder die sonder bybel wat jou lesse leer
Sonder die lekkers wat jou liefde deel 
Vrou van staal 

Generaal
Jy het die lewe se toets geslaag
Stof tot stof jy's ingesluk
Jy het jou lewe vir my afgelê
Jy is nog nie weg nie
Jy leef hier in my
Die vermisting maak seer
Maar jou liefde troos my 
Vrou van staal

Hoe kan 'n kind vergeet hoe ouma vir hom bid
Hoe sy jou leer die bybel lees (oooh)
Hoe kan 'n kind probeer vergeet dat dis die laaste keer
Dat ek haar stem, haar stem sal hoor 

Wat is die huis sonder my ouma ? 
Sonder die woorde wat sy praat 
Sonder die sonder bybel wat die lesse leer
Sonder die lekkers wat jou liefde deel 
Vrou van staal 

Generaal
Jy het die lewe se toets geslaag
Stof tot stof jy's ingesluk
Jy het jou lewe vir ons afgelê
Jy is nog nie weg nie
Jy leef hier in my
Die vermisting maak seer
Maar jou liefde troos my 


Ek het geworstel gelei
Lank trane gehuil
Maar ek troos myself om te dink dat
Jy's in 'n beter plek

Vrou van staal 
Katriena
Jy het die lewe se toets geslaag
Stof tot stof jy's ingesluk
Jy het jou lewe vir my afgelê

Jy is nog nie weg nie
Jy leef hier in my
Die vermisting maak seer
Maar jou liefde troos my (liefde troos my)
Jy is nog nie weg nie
Jy leef hier in my
Die vermisting maak seer
Maar jou liefde troos my 
Vrou van Staal

Volg ons op sosiale media asseblief 🤳
Facebook: https://www.facebook.com/AjWillyDuo/​
Instagram: https://www.instagram.com/aidamjohn_l​...
Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly

#StayViral
Aidam-John – Vrou van Staal (Official Audio)
In die volgende enkelsnit praat Aidam-John & Lil' Willy oor 'n situasie waarin baie van ons onsself al bevind het ❤️

Hier volg die lirieke van Smaak Jou Meer...

Jy raak jaloers as ander meisies
Vir my soek
Maar jy sê ons is vriende
En jou storie maak nie sin nie

Hoekom as ek jou uitvra 
Is jou antwoord altyd nee?
Ek probeer dit verder vat
As tydelike soentjies deel
Hoekom so maklike saak so verder kompliseer ?
Met klompie seer wat jou verlede gee 
My nie 'n kans wil gee
Meisie jy stel teleur
Al die drama maak dat ek smaak jou meer


Nou kom ek vertel jou van hierdie meisiekind,
Nikita
Nikita is honger sy bel Willy vir 'n Pizza
Willy kan nou slim is 
Maar hy maak die domste keuses (awe)
Van die man is verlief 
Hy droom elke aand van haar lieste
Sy het die nodig (yeah)
Hy koop vir haar die en dat
Pik soentjies op die lip (mwah)
Sê my waarvoor is jy bang ?
Sy sê sy bang vir niks 
Sy is rooi in haar gesig
Ek dink sy smaak Willy trug
Ek verstaan dit nie nou...

Hoekom as ek jou uitvra (uitvra)
Is jou antwoord altyd nee 
Ek probeer dit verder vat
As tydelike soentjies deel
Hoekom so maklike saak so verder kompliseer ?
Met klompie seer wat jou verlede gee 
My nie 'n kans wil gee
Meisie jy stel teleur
Al die drama maak dat ek smaak jou meer

As daar een die meisie is waaroor ek spuit is mybroe (yeah)
Dan's dit Zoë, Zoë, Zoë, Zoë, Zoë
Ek het nie eers vir haar boul nie (boul nie)
Ons band was sterk soos Stoney (stoney)
En as ons saam tyd spandeer
Nodig ons nie 'n phone nie
Ek en sy heeldag saam
Kyk 'n movie, voer haar popcorn 
Ons twee bok nie, maar ons gaan 
Ek wil alles amptelik maak, maar sy's bang
Sy sê sy bang vir niks 
Sy is rooi in haar gesig
Ek dink sy smaak Willy trug
Ek verstaan dit nie nou...

Hoekom as ek jou uitvra (uitvra)
Is jou antwoord altyd nee
Ek probeer dit verder vat (vat dit, vat dit)
As tydelike soentjies deel (stay viral baby)
Hoekom so maklike saak so verder kompliseer ?
Met klompie seer wat jou verlede gee 
My nie 'n kans wil gee
Meisie jy stel teleur
Al die drama maak dat ek smaak jou meer

Nou sy wil nog saam my vibe
Ek wil met haar uitgaan 
Los die ander ouens , los die ander ouens

Volg ons op sosiale media asseblief 🤳
Facebook: https://www.facebook.com/AjWillyDuo/​
Instagram: https://www.instagram.com/aidamjohn_l​...
Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly

#StayViral
Aidam-John & Lil' Willy – Smaak Jou Meer (Official Audio)
Load More… Subscribe
Page Views: 7,559
Afrikaans Rap


“Alle musiek op hierdie webwerf is nie deur ons beskikbare nie, en ons het nie die kopieregte op die liedjies nie. Ons het dit eenvoudig op hierdie platform beskikbaar gestel om dit makliker vir almal te maak om na die musiek te luister. Alle regte op die musiek, lirieke, en ander verwante inhoud bly besit deur die oorspronklike kunstenaars en kopiereg-eienaars. Indien jy enige eise of bekommernisse het oor die kopieregte, kontak ons gerus.”
Dit is altyd goeie praktyk om jou gebruikers op die regte manier in te lig oor kopiereg, en om enige eise wat jy mag ontvang te respekteer.

@2025 Afrikaans Rap. Created By Jacobs Inc.

© 2025 Afrikaans Rap. Created for free using WordPress and Kubio

Events

Testimonials

  • Magdalena Battle

“Kom ons ondersteun ons plaaslike rappers en kunstenaars! Deur hul musiek te luister, hul werk te deel, en hul optredes by te woon, help ons om die Afrikaanse rapbedryf te laat groei en bloei. Laat ons saam werk om die kultuur te vier en die volgende generasie van talent te bemagtig. Steun die rapbedryf en maak die stem van ons kunstenaars sterker!”
Dit sal help om ‘n gemeenskap van mense te bou wat saam die rapbedryf ondersteun en groei.