Afrikaans Rap
  • Home
  • Die Huis
  • Videos
  • Contact Us
  • About Us
  • Privacy Policy
  • App
Afrikaans Rap
  • Home
  • Die Huis
  • Videos
  • Contact Us
  • About Us
  • Privacy Policy
  • App

© 2025 Afrikaans Rap. Created for free using WordPress and Kubio

Page Views: 128

QUIN OFFICIAL

Actor-Rapper-Writer-Director

QUIN OFFICIAL
3 minute is eintlik te kort om neer te lê wat regtig in ’n man se hart aangaan.
As mans word ons grootgemaak om sterk te wees, om nie te praat oor hoe ons voel nie. Ons loop daagliks kaalvoet op ’n teerpad — stil, maar seer. Ons dra maskers sodat die wêreld nie ons gebroke stukkies sien nie. Maar agter die glimlag deal ons met dinge wat ons siel opeet: die kanker van depressie, die gewig van verlore drome, vriende wat ons verloor het, verhoudings wat verbrokkel, die druk om altyd te “succeed”, al voel jy jy sink.
Dis Men’s Mental Health Month. Miskien is dit tyd dat ons begin praat. Tyd dat ons ophou glo ons moet stil ly. Want elke man het sy eie stryd, en soms is dit dié wat die stilste is, wat die hardste skree vir hulp.

Volg my op alle social media platforms:

👉 Facebook - https://www.facebook.com/share/1Ex6KfYYmn/?mibextid=wwXIfr
👉 Instagram - https://www.instagram.com/nequin.petro?igsh=MTAyamhxM21iMDA2OQ==
👉 TikTok - https://www.tiktok.com/@quin_official_?_t=ZM-8xJdgexrRBQ&_r=1

 #afrikaansrap  #trending #afrikaanshiphop #southafrica #music #fyp
Quin – Kaalvoet op 'n Teerpad (Official Audio)
Quin previews Kaalvoet op ‘n teerpad
Houdings. #afrikaansemusiek #afrikaansrap #artist #music #newmusic #local #lyrics #musiek
Tyd het my gewys #rap #musiek #artist #afrikaansrap #afrikaansemusiek #weskaap #rymklets #local
Tyd Sal Wys 🐍
Quin – Valenpainsdag (Freestyle)
#afrikaans #afrikaanshiphop #afrikaansrap #trending #southafrica 
Volg my op sosiale media asseblief 🤳
Facebook:  

 / keepingupwithnequin   
Instagram:  https://www.instagram.com/nequin.petr... .
Tik Tok: @quin_official_
Quin – Tyd Sal Wys
Ons het almal daardie een persoon waaroor ons spyt is dat ons hom/haar seergemaak het. 🖤 #trending #afrikaans #afrikaanshiphop #afrikaansrap #southafrica 

Volg my op sosiale media asseblief 🤳
Facebook:  

 / keepingupwithnequin   
Instagram:  https://www.instagram.com/nequin.petr... .
Tik Tok: @quin_official_
Quin – Noba hoe dit lyk
Maerick & E.T ft Quin – HOUDINGS (Step Step)
Load More… Subscribe
Page Views: 128
Afrikaans Rap


“Alle musiek op hierdie webwerf is nie deur ons beskikbare nie, en ons het nie die kopieregte op die liedjies nie. Ons het dit eenvoudig op hierdie platform beskikbaar gestel om dit makliker vir almal te maak om na die musiek te luister. Alle regte op die musiek, lirieke, en ander verwante inhoud bly besit deur die oorspronklike kunstenaars en kopiereg-eienaars. Indien jy enige eise of bekommernisse het oor die kopieregte, kontak ons gerus.”
Dit is altyd goeie praktyk om jou gebruikers op die regte manier in te lig oor kopiereg, en om enige eise wat jy mag ontvang te respekteer.

@2025 Afrikaans Rap. Created By Jacobs Inc.

© 2025 Afrikaans Rap. Created for free using WordPress and Kubio

Events

Testimonials

  • Magdalena Battle

“Kom ons ondersteun ons plaaslike rappers en kunstenaars! Deur hul musiek te luister, hul werk te deel, en hul optredes by te woon, help ons om die Afrikaanse rapbedryf te laat groei en bloei. Laat ons saam werk om die kultuur te vier en die volgende generasie van talent te bemagtig. Steun die rapbedryf en maak die stem van ons kunstenaars sterker!”
Dit sal help om ‘n gemeenskap van mense te bou wat saam die rapbedryf ondersteun en groei.